This was an inspirational tour. The tour operators’ knowledge of the surroundings, habitat and animals makes them an excellent team. The pleasant and accommodating atmosphere that prevailed made everyone relaxed and enjoy the trip.
The bush camps took the experience to a new level. You come close to nature. It’s great to get up in the morning and check all the animal spoor in the camp and around the tents. Then you know you’re not in town!
We have dined like kings in the field with the most delicious food, truly excellent.
The places we saw and things we did, such as the boat trip on the river, fish-eagles picking up fish alongside us, the booze cruise with a braai (barbecue) on the boat, the Victoria Falls and all the different national parks and reserves.
It’s a tour that takes you back to nature and gives you the opportunity to return refreshed and revitalised.
I can only recommend it. They are an excellent team who did a sterling job and made it such a personal experience.
Gustav De Wet
Dit was ń insiggewende toer. Die toer operateurs se kennis van die omgewings, veld en diere maak van hulle ń uitstekende span. Die aangename gees en gemoedelike atmosfeer wat deurentyd geheers het, maak dat almal ontspan en dit geniet.
Die boskampe neem die ondervinding na die volgende vlak. Jy kom na aan die veld. Dis lekker om in die oggend op te staan en al die spore in die kamp en om die tente te bekyk. Dan weet jy jy is nie in die stad nie!
Ons het soos konings ge-eet in die veld met die smaaklikste kos, voorwaar uitstekend.
Die plekke wat ons gesien het en dinge wat ons gedoen het, soos die motorboot op die rivier, visarend wat vis optel hier naby ons, die boose cruise met ń braai op die boot, die Vic valle, al die verskillende reservate.
Dit is ń toer wat jou terugvat na die natuur en kans gee om weer net jouself te wees en verkwik terug te kom.
Ek kan dit net aanbeveel. Uitstekende span wat hulle uitstekend kwyt van hulle taak en almal na aan mekaar trek vir ń persoonlike ervaring.
Gustav De Wet